Modulekode | SEP 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Hierdie module is slegs vir absolute beginners. *Slegs studente in die Skool vir Gesondheidsorgwetenskappe mag hierdie module gedurende semester 2 neem. Alle ander studente moet hierdie module tydens semester 1 neem. Studente in die Skool vir Gesondheidsorgwetenskappe wat reeds oor die taalvaardighede beskik wat in hierdie module onderrig word, mag ’n vrystellingseksamen aflê. Basiese kommunikatiewe vaardighede in Sepedi waarin alledaagse uitdrukkings en gepaste woordeskat met hoë gebruiksfrekwensie figureer, binne bepaalde sosiale situasies |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Oudiologie BA Regte BA Sport- en Vryestydstudies Sport- en Rekreasiebestuur BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Sport- en Vryetydstudies Sportafrigtingswetenskap BA Spraak-Taalpatalogie BA Tale BA Verlengde program BPolSci Politieke Studies BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BChD BDietetics BNurs BOccTher Arbeidsterapie BOH Mondhigiëne BPhysio Fisioterapie BRad Diagnostiek BEd Grondslagfase-onderwys BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BEd Vroeë Kinderontwikkeling- en Grondslagfase |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App